Help

jakob-lorber.cc

Van die Hel tot die Hemel

Die idee van die welsyn van sy volk het hy vernaamlik oorgeneem uit die skool van Ronge* en sy volgelinge, wat `n wêreldreligie aangehang het; hoewel hierdie rigting eintlik geen religie of kerk was nie, omdat hulle My, die Heer, as `n gewone mens en volksleraar uit die ou tyd afgemaak het. Hierdie "kerk" verwerp sodoende het ook die basis waarop sy haar gebou wou optrek en haar huis sou daardeur nie lank standhou nie. *( Johannes Ronge (1813-1887), stigter van die Roomse onafhanklike Duitse-Katolisisme.) – Van die Hel tot die Hemel, Boek 1, Hoofstuk 1, Paragraaf 4

Desktop Kommentaar