Help

jakob-lorber.cc

Van die Hel tot die Hemel

Hierdie man word in die bogenoemde stad, waar hy sy saligmakende planne vir die volk, deur wapengeweld en deur sy redevoeringe wou verwesenlik, as `n staatsgevaarlike persoon gevange geneem en na `n kort proses uit hierdie wêreld na die ander gehelp.* En hiermee word sy werksaamheid, wat die volkere gelukkig moes maak, in hierdie wêreld afgesluit. * Robert Blum (1804-1848) word op 9 November 1848 op bevel van die keiserlike opperbevelhebber, vors Windischgrätz, in Wenen standregtelik doodgeskiet. – Van die Hel tot die Hemel, Boek 1, Hoofstuk 1, Paragraaf 10

Desktop Kommentaar