Help

jakob-lorber.cc

Van die Hel tot die Hemel

Robert Blum het onder armlike lewensomstandighede in die wêreld ingekom en het tot in sy laaste jare steeds met materiële nood te kampe gehad. Dat dié lot hom ten deel geval het, het egter `n goeie rede gehad, wat natuurlik in die wêreld onbekend gebly het. Sy siel en gees was naamlik afkomstig van die planeet, waarvan julle uit "Die Natuurlike Son" kan oplees,* dat haar bewoners met hardnekkige vasberadenheid hele berge versit en hulle wat dit nie in die liggaamlike toestand volbring nie, selfs nog as geeste bewerkstellig. *(Die Natürliche Sonne, deur openbaring ontvang en opgeteken deur Jakob Lorber, Uitg. Lorber Verlag, Bietigheim, BRD ) ** (Hierdie planeet is Uranus; sien: Die Natürliche Sonne, hfst. 44,20. ) – Van die Hel tot die Hemel, Boek 1, Hoofstuk 1, Paragraaf 1

Desktop Kommentaar