Help

jakob-lorber.cc

Die Maan

Die bewoners, net soos alle organiese wesens, woon daar binne-in die aarde. In hierdie onderaardse woning moet hulle die helfte van die dag deurbring en die helfte van die nag; daarom is daar ook geen huise en stede soos op die aarde nie, maar die woninge lê diep in die grond, hier en daar ook in die bergsplete en gate. – Die Maan, Hoofstuk 1, Paragraaf 10

Desktop Kommentaar