![]() | Brief aan Laodicea |
[3.46] Groete aan alle liewe broeders en aan Nymphas en sy huis se getroue gemeente; want ek gee hom die getuienis, dat hy geregverdig is en aldag soos ek vir God ter wille van julle bid. [3.47] Groete ook aan die Kolossense, indien julle na hulle toe gaan; want daar is sommige onder hulle, wat julle ken, wat daar aldag geregverdig en getrou in die geloof en die liefde tot God is.
|
![]() |
Desktop ![]() |