Help

jakob-lorber.cc

Brief aan Laodicea

[3.42] Maar dit, liewe broeders, wees aldag ‘n ware seremonie onder julle, dat julle in die gees en in die waarheid vir God, die Vader in die Seun, daardeur eer betoon, dat julle Hom wat vir ons almal uit liefde aan die kruis gesterf het, aldag bo alles in Sy Seun moet lief hê, om vir ons weer die kindskap, wat ons voorvaders vanaf Adam af verbrou het, te bring.

[3.43] Maar ek smeek julle ter wille van God, dat julle waardige vrugte van ‘n volle omkeer vanaf julle nuwe heidendom na die lewendige kerk van God, wat in julle is, moet bring, maar wat nie in die tempels, gewande en in enige seremonies woon nie.

Desktop Kommentaar