Help

jakob-lorber.cc

Brief aan Laodicea

[3.23] In die liefde en deur die liefde regeer die ware, volkome vrede van God in jul harte, in en tot welke vrede ook julle almal in een liggaam in Christus die Here beroep is; en wanneer julle Hom dank, dan dank Hom aldag en vir ewig in die gees en in waarheid,

[3.24] maar nie in ‘n dooie tempel, wat daar niks voor God, die Here en Gewer van die lewe beteken nie, wat alleen op die hart en die vrede daarin kyk!

Desktop Kommentaar