Help

jakob-lorber.cc

Brief aan Laodicea

Maar as julle dan vir God ‘n welgevalle huis in jul midde wil oprig, dan bou ‘n hospitaal vir die wat siek is, wat lam is, wat melaats is, wat kreupel is, wat blind is en wat doofstom is, en ‘n huis vir arme weduwees en weeskinders, en ‘n huis vir vreemde mense wat verongeluk het, sonder uitsondering, wie hulle ook al mag wees! – Brief aan Laodicea, Hoofstuk 3, Paragraaf 13

Desktop Kommentaar