Help

jakob-lorber.cc

Brief aan Laodicea

[2.6] en uitgeroep het: “Wat jy eet, veronreinig jou nie; maar wat daar uit jou hart kom - as: bose praatjies, suinigheid, jaloesie, doodslag, toorn, vraatsug, swelgery, hoerery, egbreuk en dies meer - , dit is, wat nog altyd die mens veronreinig het!”

[2.7] Aangesien ons sodanige Evangelie van Hom, die allenige Here van alle heerlikheid Self het, hoe groot dwase moet ons daar wees, wanneer ons onsself vrywillig in die ou, harde juk wil laat inspan?!

Desktop Kommentaar