Help

jakob-lorber.cc

Brief aan Laodicea

Maar ek sê vir julle: Die Here sal Hom onttrek en sal julle in alle hoerery laat oorgaan, na die ou oordeel en na die ou dood, indien julle nie onmiddelik sal omkeer en heeltemal julle selfverkose geestelikheid, julle tempel, julle feesdae en julle borduurde klere laat vaar nie; want dit alles is voor die Here ‘n gruwel nes ‘n wellustige minnares, wat daar in haar hart erger is as tien hoere van Babel. - – Brief aan Laodicea, Hoofstuk 1, Paragraaf 54

Desktop Kommentaar