Brief aan Laodicea |
[1.47] Met wat moet ek julle dan vergelyk, wat julle sal tref, soos ‘n goeie gooi die teiken? - Ja, julle is nes ‘n opgewonde minnares, wat daar in ‘n stad woon, maar wat nogtans die dogter van ‘n goeie huis is! [1.48] Luister vir my, en skryf dit agter julle ore! Wat help dit die minnares dat sy van goeie afkoms is, maar haar vlees nog steeds meer wellustig is as die vetgemaakte sondebokke?! |
Desktop Kommentaar | |