Brief aan Laodicea |
[1.46] O, wat het vir julle, wat in Christus lewendig geword, tog mislei, sodat julle julle nou weer aan die dood wil oorgee?! [1.47] Met wat moet ek julle dan vergelyk, wat julle sal tref, soos ‘n goeie gooi die teiken? - Ja, julle is nes ‘n opgewonde minnares, wat daar in ‘n stad woon, maar wat nogtans die dogter van ‘n goeie huis is! |
Desktop Kommentaar | |