Brief aan Laodicea |
[1.31] Want niemand wat Hy tot Sy diens beroep het, was deur God eers blind gemaak nie; maar ek moes eers blind word, sodat ek alles kon verloor, wat van die wêreld is, voordat ek weer een van Sy geringste knegte kon word! [1.32] Maar waarom moes ek eers blind word? Omdat my hele wese in die materie van die tempeldienste begrawe was, en dit daardeur daarvan verwyder kon word! [1.33] Maar indien die Here my sonder seremonies, dus in my blindheid, beroep het, hoe sou ek dan daar uit die Nagmaal ooit ‘n seremonie kon maak?! |
Desktop Kommentaar | |