Brief aan Laodicea |
[1.3] Maar ons dank en loof en prys altyd vir God, die Vader van ons Here Jesus Christus, en dra groot sorg om julle en bid deurentyd vir julle na God. [1.4] Want ons het deur die Gees van die Here en deur die broer Epaphras en deur Nymphas verneem, dat julle in sommige dele afvallig geword het [1.5] en het vir julle ‘n biskop en ‘n geestelikheid gekies en wil van Christus ‘n afgod maak - en het vir julle ‘n huis en ‘n dag bestem en het klere wat omboor is laat maak, |
Desktop Kommentaar | |