![]() | Brief aan Laodicea |
[1.22] In Christus woon die hele volheid van die Godheid liggaamlik, en ons is volmaak - in Hom; want Hy is die rede en die hoof van alle heerlikheid, alle mag en krag, alle owerhede van die wêreld, en is ‘n vors van alle vorstenskappe op aarde.” [1.23] Maar indien ek, Paulus, sulke dinge in die gees en in alle waarheid vir julle gesê het, hoe laat julle julle dan nou van menseleerstellings en wêreldse voorskrifte mislei?!
|
![]() |
Desktop ![]() |