![]() | Brief aan Laodicea |
[1.20] Toe ek nog by julle was, het julle wêreldwyses vir my gevra, wat die verskil tussen God en sy Seun Christus is. - Maar ek het die woord opgeneem en vir hulle gesê: [1.21] “Luister broeders! God is Een, en Christus is Een; want waar daar net een God is, daar is ook net een Christus. Watter onderskeid sal dan daar wees tussen God en Christus? - God is die Liefde, en Christus is die wysheid in God of die lig, die waarheid, die weg en die ewige lewe!
|
![]() |
Desktop ![]() |