Help

jakob-lorber.cc

Brief aan Laodicea

[3.27] Maar alles, wat julle ook altyd doen - al is dit nou met woorde of werke -, doen dit in die naam van ons Here Jesus Christus, en dank vir alles God die Vader deur Hom; want Hy is die bemiddelaar tussen God en ons, - in Sy hart woon die volheid van die Vader!

Desktop Kommentaar