[3.22] Dus trek veral die liefde aan; want sy alleen het waarde voor die Here en is die alleen volregtelike band van alle voleindiging en alle volmaaktheid!