[1.37] en vir elkeen die vryheid van die gees, die vrede van die siel te preek, om daardeur in Christus die Here, die ou, harde bande van die dood te breek.