![]() | Brief aan Laodicea |
[1.24] Julle is sonder hand en mes deur die Heilige Gees besny, daardeur dat julle jul sondige lewe afgelê het, wat ‘n magtige wortel in die vlees van die liggaam was; en dit was ‘n ware, lewendige besnyding in Christus! [1.25] Want daar is julle in jul sondige vlees met Christus vir die wêreld begrawe deur die doop met die Heilige Gees en het dan weer deur Christus nuut opgestaan deur die lewendige geloof en deur die liefde vir Hom.
|
![]() |
Desktop ![]() |