Help

jakob-lorber.cc

Die Jeug van Jesus

[20.30] Nou word Cornelius deur groot vrees oorval. Beide die engele het verdwyn, maar hy het na Josef gegaan en gesê: ”O meneer, hier is oneindig veel meer as `n aanstaande koning van die Judeërs! Hier is Hy, wat gebied oor alle hemele en elke hel! Laat my daarom hier weer weggaan, want ek is dit nie werd om so naby in JaHWeH se nabyheid te wees nie!”

Desktop Kommentaar