Help

jakob-lorber.cc

Die Jeug van Jesus

[19.17] Na hierdie woorde het hyself dadelik uit die grot uitgehardloop en voor Cornelius se voete neergeval terwyl hy gesê het: ”Gevolmagtigde van die groot keiser, ontferm u oor my, arme grysaard! Kyk, my jong vrou wat my deur die lot in die tempel ten deel geval het, het vannag hier geboorte geskenk aan haar kind en ek het eers gister hier aangekom; daarom kon ek my nie dadelik by u laat aanmeld nie!”

Desktop Kommentaar