Die Jeug van Jesus |
[1.11] Maar voordat sy die duif losgelaat het, praat hy met die aansoekers: 'Kyk, julle valse uitlêers van die tekens van JaHWeH! Hierdie duif is `n onskuldige en suiwer dier en luister nie na ons besprekings nie, [1.12] maar leef alleenlik volgens die wil van die Heer en verstaan net die almagtige taal van God! |
Desktop Kommentaar | |