Die Jeug van Jesus |
[1.10] Die Priester, hierdeur ietwat geïrriteerd, het nou onmiddellik vir Maria laat haal, aan haar `n duif in die hand gegee en haar versoek om in die kring van die vergadering te gaan staan, sodat sy daar self die duif vry sou laat vlieg, [1.11] Maar voordat sy die duif losgelaat het, praat hy met die aansoekers: 'Kyk, julle valse uitlêers van die tekens van JaHWeH! Hierdie duif is `n onskuldige en suiwer dier en luister nie na ons besprekings nie, |
Desktop Kommentaar | |