Help

jakob-lorber.cc

Die Jeug van Jesus

So goed as elke ander normale mens, moes ook Ek self begin om aan `n God te glo, waarna Ek Hom in alle denkbare selfverloëning steeds meer en meer moes omhels het en met steeds sterker wordende liefde My aldus geleidelik en volkome aan die goddelikheid moes onderwerp het. – Die Jeug van Jesus, Inleiding, Paragraaf 2

Desktop Kommentaar