Help

jakob-lorber.cc

Die Jeug van Jesus

Jakobus, `n seun van Josef, het dit alles opgeteken, maar met die verloop van tyd het dit so verdraaid geraak, dat dit nie as outentiek in die Skrif opgeneem kon word nie. Ek wil jou nou egter die egte evangelie van Jakobus gee, maar alleen vanaf die bogenoemde periode; want Jakobus het ook die lewensbeskrywing van Maria vanaf haar geboorte opgeneem, asook die van Josef. Skryf dus nou die eerste hoofstuk: – Die Jeug van Jesus, Inleiding, Paragraaf 11

Desktop Kommentaar