Help

jakob-lorber.cc

1 2 Resultate 0 - 20 van 27

[HG 1.32.6] En sien, so het Ek binne ‘n kort tyd vir My ‘n volk opgerig, wat tot vandag toe nog as afstammelinge bestaan, - maar waar, daarvan ‘n bietjie later! Nou, toe hulle nou so goed voorberei was, het Ek ‘n hoë liedjie vol wysheid en liefde in die agtergrond deur Meduhed aan hulle laat voorspeel, wat reeds op daardie stadium opgeteken was en vandag nog bestaan - maar waar, ook daarvan iets ‘n bietjie later! - en soos volg klink: ‘Luister goed, julle laat kinders van My genade, / Luister, hoe Ek vir julle na die groot maaltyd nooi, / Kom almal met getroue harte na My middel, / Loof vrolik almal My naam volgens tradisie, / Wat Meduhed vroom en getrou vir julle geleer, / Die eerste wat vir My begeer het in sy hart. // Kyk almal vir sy voorbeeld rein, goeie betekenis, / Kyk vir sy oë, mond en ore en die ken / Sagte wit baard as teken van vrome, wyse woorde, / Sien, in al dit moet julle dieselfde word soos hy, / Wil julle later My liewe, getroue kinders word, / Heel bevry van alle euwels van bose slanghope. // Sien, Ek sal binnekort die aarde van alle gruwels skoonwas, / Sondaars sal dan verniet na My liefde gryp! / Wanneer julle vroom en getrou in die hart sal bly, / Sal Ek julle beskermend oor My vloede lei / Julle wel verberg op die hoë lande van hierdie aarde, / Wanneer Ek My toorn sal losmaak van swaar bande. // Sien, daar sal huil op aarde alle geslagte! / Luister, daar sal stil word al die groot spotgelag! / En die waters se hoë vloede, bruisend oor berge, / Sal dra enkele kinders, van My liefde se dwergies, / Wat daar klein geword het soos kinders van ‘n muggie, / Omdat die liefde lam geword het en met ‘n krukstok geloop het. // Kyk op na die ligvervulde ruimtes van die hemel, / Kyk vir My sterre, My stralende some van genade, / Kyk vir die son wat stilweg verlig die vlaktes van die aarde, / Kyk vir die maan en die aarde gly sonder om te mor; / Kyk, hoe al die wêrelde stilweg My wil gehoorsaam; / Nou, doen dan ook al julle take steeds in stilte. // Wil julle weet, watter wesens hierdie sterre is? / Luister! Ek sê: Die liefde sal vir julle presies die vraag oplos! / Wanneer die liefde rein is in die hart sonder foute, / Sal Ek vir julle My genade as lig as fakkel gee. / Dan sal elkeen maklik lees in helder vlamme trekke / Die groot skrif van die Naam van God sonder kul! // O jy klein hart, in ‘n nou bors toegesluit, / Sou jy die bron ken, waaruit jy so groot gespruit het, / O, jy sou nooit vra na die dooie massas, / Ja, jy sou hulle heel sonder belangstelling laat sweef, / Aangesien die Skepper van al hierdie klein nietige dinge / Teen ‘n hart - met liefde Self daaraan hang. // Wat julle swak mensekinders dikwels vir groot hou, / O hoe klein tog word dit deur my Liefde benoem! / O hoe niks is die dinge in die wye ruimte, / Soos ook mense, wie se harte nie uit liefde ontkiem! / Hou dus niks vir groot behalwe My liefde se trou / En, wat die naaste daaraan kom: die sondaar se ware berou! // Ek alleen is groot deur My liefde se magtige werking, / En ‘n vry gees, wat vas aan die band bly bestaan; / Maar My sonne vir julle onbekende bane, / Wat julle soos alles net aan julle swakheid herinner, / Wat is hulle in My Godheid se eindelose groot volheid? / Niks as die hulsel wat van ‘n myt afgeval het! // Wanneer tot alle wêrelde se midde julle kon klim / En daar sal hoor alle sfere vinnige vlug se stem, / Daar meet alle sonne se helderste lig se sterkte / En begryp al My almag se grootste werke, / Sou julle dan miskien nader aan My groot liefde kom? / Nee, sê Ek; in alle twyfel sou julle vergaan! / Sou julle ook die groot wa daar aan die hemel kan stuur / En as groot geeste vinnig na al die sterre jaag, / Sou julle ook uit julle monde alle helder sonne kan asem, / Ja, hulle nes Myne in die see se vloede dompel / Dan sou al julle krag, goed met Myne vergelyk, / Niks wees as sand en stof by ou klei- en steenwerke. // Kyk reguit vir die hemel se blou band / Kyk oor golwe ook vir die see se verre rand / Glo dit vir My, Ek sê vir julle: Daar bestaan geen grense nie / Waar per dag die son, en snags die sterre talloos glinster, / En die groot meer se volheid nie vergelyk / met net een druppel in daardie sterre se kleinste ryke. // Kyk dus vir My, die Groot Een, julle klein menseskare / en die begeerte om te weet versorg dit alleenlik om vir My te spaar! / My liefde soek kruis en dwars op alle plekke! / Waarheen julle ook altyd julle oë soekend rig / My naam se teken sal julle orals vind; / Maar moet julle tog van niks anders laat bind behalwe my liefde! // Vrolike tyding van My sal selfs die gras vir julle verkondig, / Indien julle vir julle sal weerhou van al die Hanochsondes / Maar wanneer julle mekaar sal lief hê as ware broers / En vir almal se voordeel julle litte sal gebruik / Dan sal na julle ‘n groot genade kom van bo / En sal vir julle dan wys, hoe om die Vader te loof! // En nou val op die aarde, die moeder van julle sondes, / Skud af die stof, die slang se nietige voer van die dood, / Dink in julle harte aan My, die Redder, vrolik van voor af, / Moet nooit die tyd berou wat julle aan My afgestaan het nie, / Laat altyd My liefde se mag in julle harte regeer, / So sal eendag die genadelig vir julle nuut maak!

[HG 1.173.26] Sien, ons het geen slegte ore, wat eers deur ‘n tieragtige gebrul geprikkel moet word nie, om jou Henochse gladde wysheid te verneem nie, maar vir ons menslike ore is die gewone menslike stem nog voldoende; daarom maak net jou wyse mond oop! Amen.”

[HG 3.80.1] Na hierdie heilige woorde het Henoch en die twee Lamechs saam met Hom na die drumpel van die tempel gegaan.

[HG 3.365.10] Sem het twee jaar na die sondvloed vir Arphachsad verwek, soos jy vir Kanaan; maar jy het reeds in die eerste jaar die tweeling Chus en Mizraim verwek, en in die tweede jaar vir Puth en Kanaan, om bokant jou broers uit te staan.

[HG 3.365.11] En sien, dit was nie volmaak voor die Here nie! Derhalwe het die Heer Hom aan Sem en Japhet gewend, omdat hulle die laastes was, en het vir Sem vir Arphachsad eers met jou vierde seun gegee en het vir hom reeds in die moederliggaam geseën!

[HG 3.365.12] Vir Arphachsad het Hy vir Salah gegee; vir Salah vir Eber; Vir Eber, Pelek; vir Pelek, Regu, wat vandag gebore is; maar vir Regu sal Hy vir Serug gee; vir hom sal Hy vir Nahor gee; vir hom Tarah; eers uit hom sal Abraham en sy broers Nahor en Haran voortgaan!

[AAR 37.3] Die nuwe naam was en is nog steeds “Landschnur”. Hiervan het die Franse, wat hulleself daar opgehou het, later “Landjour” gemaak. Die woord “Staff” beteken in hierdie ou taal uit die berge as`t ware `n oordeel en “Hochstaff” `n hoë oordeel en wel daarom, omdat elke onbevoegde, wat nie in die towermisterie van hierdie berg ingewy was nie, dadelik op die vreeslikste manier, natuurlik deur die heksemeester, veroordeel was as hy dit gewaag het om die berg te bestyg tot daar waar die bebossing ophou; so `n mens word dan deur onsigbare hande beetgepak en met die snelheid van die bliksem, soos die sage lui, op die hoogste bergtop neergesit. Daar word hy deur ewe-eens onsigbare kragte baie ure lank op die mees pynlike en gruwelike manier gekwel en met donderende stem word aan hom te kenne gegee, dat hy tot die heksebond moes toetree. Wil hy dit nie, dan word hy van die hoogste punt, wat daarom die “Hohe Freiung” heet, op die “Untere Freiung” gewerp, maar met so `n magiese krag, dat hy nie gedood word nie. Op die Untere Freiung kom die betowerende bekoorlike “Sylphiden” hom dan met hulle verleidelike gestaltes bedwelm. Had hy homself dan aan hulle oorgegee, dan word hy skielik weer op die Hohe Freiung gesit en daar in hulle misterie ingewy. Maar as hy homself nie deur die bekoorlikhede van hierdie “Sylphiden” wil laat betower nie, dan kom hy op die duiwelsglybaan en moes dan `n afskuwelike reis na benede in die dal maak, waarby al sy ledemate, kompleet, soos mense sê, uit hulle lit gaan. As hy egter tydens die bekorings van “Sylphiden” laat blyk het, dat hy wel enigsins toeganklik was, dan word hy op die goue hoek gesit waar hy verblind was deur die enorme rykdom wat bestaan het uit massas suiwer goud. En was dit dan ook nog nie genoeg nie, dan word hy suidwaarts gevoer na die streek van die silwergraf, na `n wondermooi feëryke gedeelte van hierdie berg, wat hierdie nuut aangekomene so betower, dat dit vir hom nog maar net moontlik was om homself volkome by hierdie heksebond aan te sluit.

[AAR 37.6] Dit was dus `n belangrike en beroemde berg van die land. `n Tweede van die soort is die “Unholde”, wat nog meer berug was as die Hochstaff. Want benamings wat reeds die bergmassa tot vandag toe nog aankleef, asook sy byna mistieke wild romantiese groteske vorm, is meer as sprekende bewyse van sy beroemdheid as towerberg. Ons wil maar net enkele name van sy uitlopers en tussen liggende dale vermeld, wat ons voldoende daaroor sal inlig hoe hierdie berg eens moes gelyk het, maar natuurlik nooit so gelyk het nie.

[AAR 37.16] Juis hierdie “Hochstadl” is ook so `n oop geleë berg en daarom `n geliefde verblyfplek van sulke vrygeworde natuurgeeste, wat met die aan die voet van hierdie berg wonende boere dikwels in konflik gekom het. Dat aan die naam van hierdie berg en sy uitlopers baie treurige hekse-inkwisisie geskiedenisse verbonde is, benodig geen nadere verklaring nie; want aan die “Drau” is nog tot vandag toe die teregstellingsplek van hekse van die ou landgoed “Flaschberg” te sien, wie se naam al `n voldoende beskrywing in homself sluit van wat hier eens bedryf was.

[AAR 75.5] [missing translation] Die nobleren Klassen werden mit Rhabarber und Chinarinde kuriert; die Hofbeamten und der Kaiser allein haben das Recht, in ihrem Erkrankungsfalle die ganze Apotheke zu gebrauchen, welche aber nur im allerreichsten Falle aus zehn Medizinen besteht. Das bleibt immer gleich; wem es hilft, dem hilft es, wem aber das nicht hilft, der war zum Sterben bestimmt. –

[AAR 75.6] [missing translation] Sie haben nebst dem Einen großen Gotte, den sie als das höchste Wesen verehren, noch eine Menge Hausgötter, welche ihnen in kleinen Dingen behilflich sein sollen; aber mit diesen Hausgöttern hat es zumeist ein sehr mißliches Bewandtnis, und es hat mit ihnen keinen Bestand; denn wenn ein Chinese seinen Hausgott um etwas angeht, und dieser kann es ihm ganz natürlich nicht gewähren, so wird ein solcher Gott bald seines Amtes für verlustig erklärt, darauf von seinem Standpunkte sehr unsaft herabgenommen, und drei Stunden lang geprügelt.

[AAR 75.8] [missing translation] Also sind sie auch mit der Anlegung ihrer Wege sehr eigentümlich. Ein Weg darf bei ihnen nie über einen Grund gehen, sondern entweder in einen Graben, in dem nichts wächst, oder in dem irgend ein Bach fließt, was aber seltener der Fall ist; denn die Chinesen wissen auch die Gräben voll zu machen. Daher sieht man gewöhnlich Brücken, welche sich viele Meilen weit ziehen, und zwar auf dem trockenen Boden, damit unter der Brücke das Erdreich noch benutzt werden kann.

[AAR 75.16] [missing translation] Wo aber diese Selbstzufriedenheit den höchsten Kulminationspunkt erreicht hat, da ist alles andere eine bare Null; alle Himmel und alle Herrlichkeit der Engel, ja Meine eigene allerhöchste Herrlichkeit können ihr gegenüber sich kein Übergewicht verschaffen. Warum? ist, wie gesagt, in der geistigen Sonne, und zwar in der Abendgegend des allgemeinen Geisterreiches zur Genüge gezeigt worden.

[RB 1.14.9] Ek (Jesus/JaHshua)* sê, terwyl Ek Robert die hand reik: "Wees van harte welkom, beste en dierbare lotgenoot in jou lyding! Ek sê vir jou, wees bly dat jy my gevind het en wees verder oor niks bekommerd nie. Dit is voldoende dat jy My liefhet en volgens jou verworwe insig My as die edelste en wysste mens beskou. Laat al die ander van nou af heeltemal aan My oor! Ek gee jou die heilige versekering dat, wat ons ookal mag oorkom, alles ten slotte baie goed sal afloop. Want Ek het alles hier in die eensaamheid deurdink, Ek kan jou met groot sekerheid sê dat Ek in die gebruik van, volgens jou swak voorkomende wilskrag, dit so ver gebring het dat Ek, as Ek wil, alles ten uitvoer kan bring wat Ek maar dink en vir Myself voorstel. Dat ek hier so verlate en eensaam daar uitsien, lê alleen in jou gebrekkige insig in hierdie wêreld. As dit meer en meer versterk word deur jou liefde vir My, dan sal jy ook spoedig insien hoe ver My wilskrag kan reik. *(Die naam 'Jesus' en ook 'Heer' word deurgaans in hierdie boek behou, weens die feit dat Blum slegs hierdie naam uitgeroep het, maar weet dat Hy waarlik JaHshua is: Afrikaanse uitgewer)

[RB 1.53.8] Jellinek sê: O, dit kan ek my die beste voorstel. Bestaan daar `n God, waaraan nie te betwyfel is nie, dan volg die vraag: Hoe kon die volmaakte Wese byvoorbeeld ook so `n Windischgrätz skep? Daardie tiermens verteenwoordig taamlik getrou die hel op hierdie aarde en is tog, net soos `n ratelslang, `n werk van die volmaakte Godheid? Sou daar egter geen God bestaan nie, hoe kon die stomme natuurkragte dan in so `n misrabele humeur kom en `n Windichsgrätz heeltemal per toeval optower? Julle sien dus, dat sowel met `n God en sonder `n God die bose net so goed voorkom as die goeie. Meestal selfs nog rykliker en sterker, waaruit dit dan in beide gevalle volg dat die begrip hel goed te verklaar is. Daarom is dit baie goed moontlik om daarin ewe onskuldig te beland soos wat ons op aarde in die hande geval het van Windischrätz. Wat dink julle hiervan?

[RB 2.202.10] Paulus neem die tien-Kreuser-biljet en verander dit oombliklik in tien egte, swaar dukate. Die lede van die klub is stomverbaas en sê: “Nee vriend, jy kan meer as slegs brood eet! A ha, dit is werklik `n meer as sterk staaltjie! Jy sou `n kunstenaar kan wees na die hart van die Rothschilds en na nog baie miljoene harte meer! Luister Paulus, ons hou jou by ons! Jy is van harte welkom!”

[DD 32.3] [*missing translation*] Und die Eltern bejahten das mit sichtbar großer Freude. Maria aber – weniger darum, um Mir einen Verweis zu geben, sondern vielmehr, um ihr Mutteransehen ein bißchen vor den großen Weltherren geltend zu machen – sagte, freilich mit der freundlichsten Stimme von der Welt: „Aber, liebster Sohn, warum hast Du uns denn das getan? Nahezu drei Tage suchen wir Dich mit großer Angst!“

[DD 32.7] [*missing translation*] wofür ihm besonders Joseph über alle Maßen freundlichst dankte und ihm sich nötigenfalls als Zimmermann und Architekt besonders anempfahl und bald darauf von dem Römer auch große Bauten in und um Jerusalem auszuführen bekam. Sogar einen neuen Richterthron nach römischer Art bekam Joseph zu machen und verdiente dabei recht viel Geld.

[DD 32.9] [*missing translation*] Hier erhoben sich auch die Templer, machten dem Römer eine tiefe Verbeugung und zogen dann bis auf Nikodemus ab. Dieser aber gab uns allerfreundlichst das Geleite bis zum großen Palast des Römers, der es sich durchaus nicht nehmen ließ, uns die kommende Nacht bei sich bei der auserlesensten Bewirtung zu beherbergen. Ich mußte sein Weib und alle seine Kinder segnen, und er sagte darauf:

[DD 32.10] [*missing translation*] (Der römische Richter:) „Nun erst ist meinem ganzen Hause das größte Heil und die höchste Ehre widerfahren; denn der Herr aller Herren und König und Kaiser aller Könige und Kaiser hat mein ganzes Haus heimgesucht und gesegnet!“

1 2 Desktop Kommentaar