Help

jakob-lorber.cc

Die Huishouding van God

[2.25.32] Sê en oordeel daarteen, wie van die allergrootste en mees wyse oeraartsengele sou dit waag om ‘n geldige, ja - voor God geldige beantwoording van die' in my toespraak allerhoogste hoofvraag te gee?!

[2.25.33] Sien, dit is die mees verhewe rede, ja - dit is in hierdie vraag opgesluit, waaroor die ewigheid en die hele oneindigheid ‘n ononderbroke mees eerbiedvolste stilswye handhaaf?!

Desktop Kommentaar