Help

jakob-lorber.cc

Die Huishouding van God

En nou sien en luister en verstaan goed, wat daarna gebeur het en wat die Godheid daarop geantwoord het! Die vuur het bedaar, en uit alle ruimtes het ‘n sagte asem gewaai, gemeng met nog sterk rollende donderslae, wat deur die vlieënde puinstukke van die wêrelde wat uitmekaar gebreek het, veroorsaak was, en wat van een onmeetbare ruimte tot ‘n ander nes groot weerligte brandend geflikker het. En die Liefde het die donderslae van God verstaan, wat met heftigheid gesê het: – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 9, Paragraaf 19

Desktop Kommentaar