Help

jakob-lorber.cc

Die Huishouding van God

Want sien, die toornvlamme van die grimmigheid van die Godheid, het vinniger as weerlig op die aarde neergestort, het tot in die middel daarvan gedring en het dit in en aan alle oorde en plekke ontsteek, en die verterende vlamme het tot by die maan, tot by die son gedring, - ja ook alle sterre was omsluit! En sien, toe was die hele, onmeetbare oneindigheid ‘n meer van vuur, en vreeslike donderslae het deur alle eindelose ruimtes gerol, en die aarde het geween, en die see het gewoed, en die maan het gehuil, en die son het weeklaag, en alle sterre het, gedruk deur te groot angs van smart vir ewige vernietiging, harder as die donderslae geskree en hul groot stemme het vreesaanjaend dreunend uit die eindelose dieptes van die grimmigheid van die Godheid weerklink, en die stemme het geroep: – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 9, Paragraaf 10

Desktop Kommentaar