Help

jakob-lorber.cc

Die Huishouding van God

En sien, Adam het geswyg, en nagedink oor dit wat Eva gesê het. En ‘n innerlike stem, wat heilig was, aangesien dit uit die Godheid in hom gekom het, het vir hom gesê: “As julle van die vrug van hierdie boom sal eet, dan sal julle sterf!” En Adam het sodanig groot daaroor geskrik, dat hy vir die geliefde Eva geen antwoord daarop kon gee nie. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 8, Paragraaf 3

Desktop Kommentaar