Help

jakob-lorber.cc

Die Huishouding van God

[1.7.8] En nou sien, hierdie eerste mens op aarde, wat voortgegaan het uit die hande van mag en krag van die ewige Liefde, is uit die mond van die barmhartige genade ‘Adam’ of ‘Seun van barmhartigheid en genade’ genoem.

[1.7.9] En nou let op: Hierdie Adam was in die plek van die eerste van die gevallene geeste; dit was nie vir hom te kenne gegee, wie hy was nie, en sien, hy het daar verveeld geraak, aangesien hy homself nie erken het en ook niks kon vind, wat gelyk aan hom was nie.

Desktop Kommentaar