Help

jakob-lorber.cc

Die Huishouding van God

En sien, die barmhartige Liefde het ‘n groot welgevalle aan die werke van Haar mag en krag deur die genade van barmhartigheid gehad en het verder gepraat het hulle in alles onderrig en het hulle geleer om al die dinge te verstaan, te benoem en te gebruik. En toe hulle alles verstaan, geken en kon gebruik het, toe sê die barmhartige Liefde weer vir hulle: “Nou sien, julle het nou alles geleer, julle ken alles en kan nou gebruik maak van alles behalwe vir een, en die’ laaste ding wil Ek nou vir julle leer en die krag in julle lê, ter voortsetting en voortplanting van julleself; maar julle mag eers daarvan gebruik maak, wanneer Ek weer sal terugkom, en vir julle met die kleed van gehoorsaamheid van nederigheid, getrouheid, en regverdige onskuld, geklee sal vind. Maar weë, wanneer Ek vir julle naak sal vind; Ek sal julle verstoot, en die ewige dood sal die gevolg wees!” – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 7, Paragraaf 15

Desktop Kommentaar