Help

jakob-lorber.cc

Die Huishouding van God

En die ewige Liefde het gesien, dat Adam deur die innerlike aanskouing van sy tweede ek, ‘n groot vreugde in hom gevind het. Toe het die barmhartige Liefde aan sy sy geraak, naamlik daar, waar aan hom ‘n hart gegee was, nes die hart van die Godheid, ter opname van die liefde en die lewe uit die Liefde in God, en het daardeur die eieliefde van hom geneem, om vir Haarself deur die toekomstige wet van die barmhartige genade ‘n woonplek te berei, en het die eieliefde, aan wie hy ‘n groot welgevalle in hom gevind het, buite sy liggaamlike liggaam geplaas, en het vir haar ‘Caiva’ genoem of, soos julle al gewoond is om te sê, ‘Eva’, wat daar beteken die voorbereidende verlossing van selfsugtigheid en die daaruit voortspruitende wedergeboorte. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 7, Paragraaf 11

Desktop Kommentaar