Help

jakob-lorber.cc

Die Huishouding van God

En sien, dit alles en nog baie ander dinge meer sal My Gees vir julle leer, wanneer julle sy stem hoor! Maar sy stem is nie hard nie, maar baie saggies, - maar juis daarom alles deurdringend soos die warmte van die liefde, en soos die lig van genade, en soos die krag van die barmhartige liefde van julle heilige Vader. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 6, Paragraaf 14

Desktop Kommentaar