Help

jakob-lorber.cc

Die Huishouding van God

En nou sien: Hierdie laaste druppel was as die aarde, wat jy en jou broeders bewoon, geskep! En die ander druppels was as sonne, aardes en mane van verskillende soorte geskep, waarvan die getal geen einde het nie; en sien, so het die sigbare hemel met die sterre, die sonne, die mane en die sigbare aarde met die mere en vastelande ontstaan! – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 5, Paragraaf 26

Desktop Kommentaar