Help

jakob-lorber.cc

Die Huishouding van God

Daarom gee Ek by alle liefde vir My, volgens die graad en grootte daarvan, ook onmiddelik die gepasde aandeel van lig by, en dit is ‘n geskenk en heet genade; daarmee vloei Ek, volgens die graad van sy liefde, by elke mens in. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 4, Paragraaf 7

Desktop Kommentaar