Help

jakob-lorber.cc

Die Huishouding van God

En hoe dink julle dan, dat Ek vir julle in die dood wag, terwyl Ek tog die lewe self is?! Gaan daarom eers in die ware kerk, waar daar lewe is, - en dan eers in die dooie, sodat sy deur julle lewendig word! – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 4, Paragraaf 14

Desktop Kommentaar