Help

jakob-lorber.cc

Die Huishouding van God

[1.4.12] Of meen julle dan, Ek woon in mure, of in seremonies, of in die gebed, of in verering? O nee, daar misgis julle vir julleself geweldig, want daar is Ek nêrens nie, - maar net, waar die liefde is, daar is ook Ek; want Ek is die liefde of die lewe Self. Ek gee vir julle liefde en lewe en verbind My net deur liefde en die lewe, maar nooit met die materie of die dood nie.

[1.4.13] Want daarom het Ek die dood oorwin en die Godheid aan My onderdanig gemaak, sodat Ek oor alles wat daar is, alle mag het, en My liefde heers vir ewig en maak alles lewendig, wat aan haar onderdanig is.

Desktop Kommentaar