Help

jakob-lorber.cc

Die Huishouding van God

[1.4.10] Want sien, Ek is die Here oor alles, wat daar is! Ek is God, die ewige en magtige, en as sulks is Ek ook jul Vader, die heilige en liefdevollste. En alles dit is Ek in die woord; maar die woord is in die Seun, en die Seun is die liefde, en die liefde is in die wet, en die wet is vir julle gegee. Wanneer julle dit behartig en daarvolgens handel, dan het julle dit in julle opgeneem; dan word dit in julle lewendig en verhef vir julle en maak julle vry, en julle is dan nie meer onder die wet nie maar bo dit in die genade en die lig, wat alles My wysheid is.

Desktop Kommentaar