Help

jakob-lorber.cc

Die Huishouding van God

[1.3.14] Sê vir hulle nog daarby, dat hulle hulle tog nie in en aan die kerk moet stamp nie; want elke soort kos, wat Ek aanbeveel, reinig Ek vir diegene, wat dit in die gees en in waarheid wil geniet, en dan moet hy dit geniet sonder bekommernis. Wat Ek vir My kinders gee, dit is rein en word deur die uiterlike vorm nie vir diegene, vir wie Ek dit geseën het, ontheilig nie. Die tempel sal Ek seën, en die plek, waar hulle hulle ook al sal bevind, sal heilig wees; want Ek, hulle heilige Vader, sal in hul midde onder hulle, waar hulle ook sal heengaan, daar wees, en geen haar aan hulle sal beseer word nie.

Desktop Kommentaar