Help

jakob-lorber.cc

Die Huishouding van God

[1.26.4] Maar sien, toe het sy onderdane dit agtergekom dat hy laat slap lê het, en het sy blindheid uitgebuit. Toe het ook sy bediendes dit agtergekom, hoe sake staan, en was baie geslepe en slim, soos die slang self, en het dus probeer om hulle heerser op alle moontlike maniere voortdurend aan die slaap te hou en het ook met leuens aan die onderdane, alle moontlike vermaaklikhede toegestaan - so te sê as ‘n toegeeflikheid van die vors -, wanneer hulle met ywer hulle steeds toenemende gawes aan hulle gelewer het.

Desktop Kommentaar