Help

jakob-lorber.cc

Die Huishouding van God

En indien sodanige persoon die geleentheid het, om op enige wyse ‘n groter krag te versamel, dan sal hy dubbeld grusaam al die wette, mag hulle nou goed of sleg wees, aanval en sal hulle saam met die liefdelose wetgewer, vernietig. (NB. Dit moet ook deeglik deur alle leiers en wetgewers van hierdie tyd, in ag geneem word; want ook vir hulle wag dieselfde lot, indien hulle dink, dat vrees die enigste middel is, om wet en orde en hulle voordele deur die stom gehoorsaamheid van die slawe te handhaaf; andersins sal dit almal vroeër of later hard aanvoel, wat die vrugte van wette is, waar die oorsprong daarvan nie in die suiwerste, onselfsugtige liefde geleë is nie, hetsy hier op aarde of dan verseker in die hiernamaals.) – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 22, Paragraaf 9

Desktop Kommentaar