Help

jakob-lorber.cc

Die Huishouding van God

En sien, dit was ook die geval by Cahin, aangesien hy die liefde verban het en in plek daarvan die geregtigheid aangeneem het, sonder om te besef, dat sonder liefde geen geregtigheid bestaan nie, en dat die geregtigheid die hoogste liefde self is, waarsonder alles ten gronde sou gaan en noodwendig moes. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 22, Paragraaf 12

Desktop Kommentaar