Help

jakob-lorber.cc

Die Huishouding van God

En sien, toe het almal ‘n paar treë van die struik terug getree en het volgens die wil en die regte insig van Cahin gedoen, wat daar hardop vir almal voorgebid het en weenend gesê het: “O jy mees regverdige, groot, heilige God, kyk genadiglik neer op ons wurms in die stof van nietigheid voor Jou, die Almagtige, wat dit nie kan waag, om hulle oë in die aller grootste skuld na Jou onuitspreeklike heiligheid op te lig nie! O dink aan ons swakheid, en moet nie ons arm, berouende, groot sondaars ten gronde laat gaan nie! – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 21, Paragraaf 4

Desktop Kommentaar