Help

jakob-lorber.cc

Die Huishouding van God

Maar sien, toe het Cahin ‘n goeie gedagte gekry en het vir die ander gesê: “O my vrou en my kinders, trek vinnig terug julle hande, wat julle oorgretig na die ryk kos uitgestrek het; want ons weet nog nie of dit die lewe of die dood inhou nie! Laat ons daarom eers op die aarde neerval en ons groot skuld voor God skuld beken, en laat ons vir Hom in die stof van ons nietigheid smeek, dat Hy genadiglik hierdie vrug moet seën; en indien Hy dit dalk uit sy oorgroot barmhartigheid sal doen, dan moet ons wat onwaardig is, eers vir Hom dankie sê, en dan eers kan ons bewend in vrees vir ons matig daaraan versadig.” – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 21, Paragraaf 3

Desktop Kommentaar