Help

jakob-lorber.cc

Die Huishouding van God

[1.20.13] En nou kyk, toe het die slangvrou uit haar innerlike grimmigheid ontbrand, sodat haar hele wese soos ‘n son begin straal het, en sy het die voorkoms van Ahbel, met ‘n vriendelike gesig, aangeneem en het weereens vir Cahin gesê:

Desktop Kommentaar