Help

jakob-lorber.cc

Die Huishouding van God

[1.2.6] Wanneer iemand die werke van ware boetedoening gedoen het, die kom na My, sodat Ek hom soos ‘n verlore seun kan opneem en vir hom behou in My krag. Want die kneg kan raad gee, maar Ek kan dit doen; die dienaar kan preek; alleen die verlossing is net My werk; die kneg kan bid, maar net Ek kan seën. My dienaar moet regverdig oordeel; maar die reg van genade is net by die Here. Daarom moet hulle nie bo die dienaars en knegte, die Here vergeet nie!

[1.2.7] Sê dit vir hulle woord vir woord, getrou en sonder skuheid; want jy mag die wêreld nie vrees, indien jy vir My wil lief wees nie, - want Ek is meer as al die wêreld.

Desktop Kommentaar