Help

jakob-lorber.cc

Die Huishouding van God

En nou sien jy, Cahin, hoe die magtige berg uit sy bestaan deur die inwonende krag van die gees van die liefde in my, verdwyn het. En sien, net so maklik sou dit vir my wees, om ook jou te vernietig! Maar sodat jy kan sien, dat daar in God geen swakheid is en in jou broer geen skandelike heerssugtigheid is nie, wil ek vir jou soos ‘n lam na die slagting volg.” – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 19, Paragraaf 24

Desktop Kommentaar