Help

jakob-lorber.cc

Die Huishouding van God

En nou sien, dit is die groot slinksheid van Ahbel, dat hy deur sy mees skandelikste, agterbakse huigelary die Here daarheen wil bring, dat Hy ten slotte in Sy blindheid al Sy mag aan hom moet oorhandig, waarna daardie Ahbel Hom van die troon sal verwyder. En op die’ manier sal God op aarde smag; maar hy sal dan ‘n heersende God op die troon van Jehova wees vir ewig. – Die Huishouding van God, Boek 1, Hoofstuk 19, Paragraaf 15

Desktop Kommentaar